Jojo Richter moet ondersoek instel na ʼn groep wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van ʼn klompie fris, jon...
Jojo Richter moet ondersoek instel na ʼn groep wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van ʼn klompie fris, jong mans ook?